Onstuitbaar (eBoek) Die Fenomenale Krag Van Geloof in Aksie
Miljoene mense ken die glimlag en inspirerende boodskap van Nick Vujicic. Nick het, ten spyte van uitdagings, besluit om te fokus op die belofte dat hy met ’n unieke en spesifieke doel geskape is. Hy het besluit dat hy onstuitbaar kan wees. Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou talente, jou doel, en die meeste van alles, God se groot liefde en sy goddelike plan vir jou lewe. In ONSTUITBAAR kyk Nick na moeilike omstandighede wat baie mense vandag moet deurmaak, onder meer persoonlike krisisse, verhoudingsprobleme, loopbaan-uitdagings, gesondheidsprobleme, verslawings en emosioneel-afbrekende gedagtes. Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik Nick hoe almal wat ’n ongelooflike lewe wil hê op hierdie probleme kan reageer en onstuitbaar kan word.
220 pages, 2 editions
English edition · First published 2013 by Christelike Uitgewersmpy · ISBN 9781431607273
Be the first to rate this book
Editions
2 editions
English
- Onstuitbaar (eBoek) Die Fenomenale Krag Van Geloof in Aksie · Christelike Uitgewersmpy · 2013 · ISBN 9781431607273 This page
Other (af)
- Onstuitbaar - Die Fenomenale Krag Van Geloof in Aksie · Christelike Uitgewersmaatskappy · 2013 · ISBN 9781431605088
Keep track of what you read
Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Onstuitbaar (eBoek) Die Fenomenale Krag Van Geloof in Aksie to your shelf in one tap.