Book Nook Join Book Nook

’n Motorfiets Vir Twee

Ilze Beukes

Katja voel reeds gemaklik met haar plekkie op die rak. Haar lewe is ongekompliseerd en gevestig tot sy Xavier en sy seuntjie ontmoet. Xavier is haar nuwe bevelvoerder en hopeloos te aantreklik in sy uniform. Katja voel hoe ‘n onsigbare band tussen haarself en Xavier begin vorm, want hul albei dra littekens van die verlede. Haar lewe word verder omver gegooi deur ‘n versoek van maatskaplike dienste dat haar biologiese familie haar graag wil opspoor. Dis presies wat sy haarself nog altyd voorgeneem het om nooit óóit te doen nie. Alles voel oorweldigend, en om haar wegholskoene aan te trek klink na die beste oplossing. Maar wat as twee gebreekte harte saam geluk kan vind? Kan ou wonde behandel en genees word? Is dit tyd om kanse te waag?

GenresFictionRomanceFantasy

192 pages, 2 editions

English edition · First published 2022 by Penguin Random House South Africa · ISBN 9781776359479

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Editions

2 editions

English

  • ’n Motorfiets Vir Twee · Penguin Random House South Africa · 2023 · ISBN 9781776359479 This page
  • 'n Motorfiets Vir Twee · Romanza · 2022 · ISBN 9781776359462

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add ’n Motorfiets Vir Twee to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app