Book Nook Join Book Nook

My Alles Vir Jou

Dina Botha

Mirre het een droom: Om as sanger in die Silver Sun Arena op te tree. Dis te sê as die befoeterde en arrogante eienaar van die arena, Eric Saunders, haar net ’n kans sal gee. Na ’n geslaagde oudisie kry sy uiteindelik die opening optrede vir ’n bekende oorsese musiekgroep. Eric is nie voorbereid op Mirre nie. Hy verloor sy hart op haar en dis duidelik dat sy dieselfde teenoor hom voel. Maar hoekom skram sy weg as daar oor ’n toekoms saam gepraat word? Wat Eric nie weet nie, is dat Mirre aan ’n ongeneeslike niersiekte ly. Net ’n nieroorplanting kan haar lewe red. Sy worstel met ’n besluit wat geneem moet word: Leef sy net een keer en gun haarself die oomblik van geluk? Of stuur sy vir Eric weg?

GenresFictionRomanceHistoricalAction & AdventureHumorous

192 pages, 2 editions

English edition · First published 2023 by Penguin Random House South Africa · ISBN 9781776358717

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Editions

2 editions

English

  • My Alles Vir Jou · Penguin Random House South Africa · 2023 · ISBN 9781776358717 This page
  • My Alles Vir Jou · LAPA Uitgewers · 2023 · ISBN 9781776358700

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add My Alles Vir Jou to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app