Die Versoeking Van Thomas Maas
"Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. Die roman begin by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk? 'n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans"--
380 pages
English edition · First published 2020 by Human & Rousseaus · ISBN 9780798181167
Be the first to rate this book
Keep track of what you read
Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Die Versoeking Van Thomas Maas to your shelf in one tap.