Book Nook Join Book Nook

Een Vir Een

Peet Venter

"Miskien moet 'n mens liewer nie te diep delf nie. Die onderwêreld is in rep en roer. Kaptein Fritz Hartzer ondersoek die moord op taxibaas Baloyi en die Rus Slović, invloedrykes in Gauteng se georganiseerde misdaad. Ook binne misdaadbaas Don Knox se kringe is roeringe. Is iemand besig om die grootkoppe in georganiseerde misdaad een vir een uit te haal, of is dit bloot die gevolge van hulle toenemende kompetisie met mekaar? Fritz se aantekeninge wys op die moontlikheid dat iemand binne wetstoepassing of regeringskringe betrokke is. Wanneer Slović se vriendin binne die polisiestasie, onder sy wakende oog, vermoor word, wéét Fritz dat iemand binne eie geledere betrokke moes wees. Fritz is nie juis bekend vir sy subtiele aanslag nie. Nou moet hy met groot versigtigheid sy ondersoek doen en boonop met kolonel Shaun Davids van Georganiseerde Misdaad saamwerk. Die druk is hoog en die tyd min. Maar is dit alles die moeite werd - veral as Fritz bykans nooit meer by die huis is om sy vrou en dogter te sien nie?"--Provided by publisher.

GenresOrganized crimeSouth AfricaFictionDetective and mystery fiction

255 pages

English edition · First published 2021 by LAPA Uitgewers · ISBN 9780639607665

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Een Vir Een to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app