Pienk Tonic Vir Die Liefde
Fea Furstenburg besluit impulsief om te bedank by die gewilde Wiehahn Dierekliniek. Ongelukkig lei dit daartoe dat haar verhouding met die skatryk Marius Wiehahn skipbreuk ly. Voordat sy die kliniek se stof finaal van haar voete afskud, ontmoet sy ’n vreemdeling met blou oë en ’n weerlose mond in ’n perdestal wat ’n vreemde emosie in haar wakker maak. Fea begin ’n nuwe lewe as veearts in ’n rehabilitasiesentrum op ’n wildsplaas vol verrassings en uitdagende ervarings Tot haar verbasing erken sy die aantreklike plaaseienaar, Steph, as die vreemdeling in die perdestal. Net toe hul verhouding begin ontwikkel, daag Marius skielik uit die bloute op en bied sy onvoorwaardelike liefde aan haar. Na ’n vreesaanjaende nag tussen wilde diere en die bedrywighede van ’n sindikaat wat vir Fea aan smokkelhandel verbind, kry sy sekerheid oor die liefde en aan wie haar hart behoort.
192 pages, 2 editions
Other (af) edition · First published 2022 by Penguin Random House South Africa · ISBN 9781776351626
Be the first to rate this book
Editions
2 editions
Other (af)
- Pienk Tonic Vir Die Liefde · Penguin Random House South Africa · 2022 · ISBN 9781776351626 This page
- Pienk Tonic Vir Die Liefde · Romanza · 2022 · ISBN 9781776351619
Keep track of what you read
Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Pienk Tonic Vir Die Liefde to your shelf in one tap.