Book Nook Join Book Nook

Die Klein Boek Van Reuserekords

Fanie Viljoen

"Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet ... ... muskiete is van die dodelikste diere op aarde? ... piesangs is radioaktief? ... jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte."--

GenresChildren's BooksKindle StoreCategoriesKindle eBooks

24 pages

Other (af) edition · First published 2020 by LAPA Uitgewers · ISBN 9780799391282

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Die Klein Boek Van Reuserekords to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app