Die Ickabog
Die koninkryk van Kornukopieë was eens op 'n tyd die gelukkigste in die wêreld. Daar was baie goud, 'n koning met die spoggerigste snor, slagters, bakkers en kaasmakers wie se uitsonderlike kos mense laat jubel en juig het. Alles was perfek - behalwe vir die mistige Moerasland in die noorde wat, volgens legende, die tuiste van die monsteragtige Ickabog was. Mense met gesonde verstand weet dat die Ickabog net 'n mite is, 'n bangmaakstorie vir kinders. Maar soms neem so 'n storie 'n lewe van sy eie aan. Kan 'n mite veroorsaak dat 'n geliefde koning sy titel kwyt raak? Kan 'n mite 'n eens gelukkige land op sy knieë bring? Kan 'n mite twee brawe kinders op 'n avontuur stuur waarvoor hulle nie gevra het nie en wat hulle nooit sou kon verwag nie?
287 pages
Other (af) edition · First published 2020 by LAPA · ISBN 9780639604084
Readers also shelved
Fantastic Beasts and Where to Find Them: The Original ScreenplayJ.K. Rowling
Harry Potter a l'Ecole Des Sorciers (Harry Potter and the Sorcerer's Stone) (French Edition)J.K. Rowling
Harry Potter and the Chamber of SecretsJ. K. Rowling · 4.8
Harry Potter and the Deathly Hallows (Harry Potter, #7)J. K. Rowling · 5
Harry Potter and the Goblet of Fire (Harry Potter, #4)J. K. Rowling · 5Be the first to rate this book
Keep track of what you read
Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Die Ickabog to your shelf in one tap.