Book Nook Join Book Nook

Die Kersfeeslysie

Dina Botha

Dis baie moeilik om ʼn superma te wees Dis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davis is ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en ’n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat sy van Rent-a-nanny verwag nie. Iewers moet sy egter ’n streep trek en konfronteer die eienaar van die oppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie ’n vrou is soos sy verwag het nie, maar ’n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kinders weet nie. Elani gee hom ’n snipperige tikkie raad: As hy ooit ’n sukses van sy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marion aanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marion op haar drumpel, gereed vir sy eerste les. Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hy besef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.

GenresFictionFamily LifeRomanceRomantic Comedy

208 pages, 2 editions

Other (af) edition · First published 2021 by Penguin Random House South Africa · ISBN 9781776354931

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Editions

2 editions

Other (af)

  • Die Kersfeeslysie · Penguin Random House South Africa · 2021 · ISBN 9781776354931 This page
  • Die Kersfeeslysie · Romanza · 2021 · ISBN 9781776354924

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Die Kersfeeslysie to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app