Book Nook Join Book Nook

Tweede Asem

Fanie Viljoen

""Dis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool." Joshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf. Maar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy vorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. Bo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF? Die antwoord lĂȘ diep in die Droomwoud. En Joshua moet dit daar gaan kry."--

GenresTeen & Young AdultLiterature & FictionAction & AdventureScience Fiction & FantasyFantasyKindle Store

173 pages

Other (af) edition · First published 2021 by LAPA Uitgewers · ISBN 9780639608099

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Tweede Asem to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app