Book Nook Join Book Nook

Briewe Van Mieliepit

Fanie Viljoen

Ontmoet vir Mieliepit: 'n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. 'n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang. Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat 'n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as 'n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en 'n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen. Hierdie eerste kinderboek uit LUCA se stal is uit die pen van geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen, en is pragtig geïllustreer deur Megan Bird--

GenresChristian Books & BiblesLiterature & FictionCrafts, Hobbies & HomePets & Animal CareReligion & SpiritualityKindle Store

69 pages

Other (af) edition · First published 2021 by LUCA · ISBN 9780639604589

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Briewe Van Mieliepit to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app