Book Nook Join Book Nook

N Lewe Sonder Beperkings (eBoek) Inspirasie Vir 'n Ongelooflike Lewe

Nick Vujicic

Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek ’N LEWE SONDER BEPERKINGS hoe hy sy fisiese gestremdheid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het. Vir lank het hy geglo dat hy geen doel in die lewe het behalwe pyn en vernedering nie, maar nou vertel hy hoe sy geloof in God, wat sy enigste bron van krag was, en sy lewensdoel, om mense te inspireer, hom die selfvertroue gegee het om ’n lewe sonder enige beperkings te geniet. Nick se praktiese raad om ’n ryk, vervullende lewe te hê, sluit in: vertrou ander mense, ontwikkel ondersteunende verhoudings, kry jou krag uit die pad waarop jy loop. Hy glo sy lewe het geen beperkings nie, en wil hê ander moet dieselfde voel oor hul lewe. ’N LEWE SONDER BEPERKINGS is ’n inspirerende boek en vertel ’n verhaal van eindelose hoop.

GenresBiography & AutobiographyReligiousReligionChristian LivingInspirational

236 pages

Other (af) edition · First published 2011 by Christelike Uitgewersmpy · ISBN 9781431601202

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add N Lewe Sonder Beperkings (eBoek) Inspirasie Vir 'n Ongelooflike Lewe to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app