90 Minute in Die Hemel (eBoek) N Ware Verhaal Van Dood En Lewe
Terwyl hy een oggend ná ’n konferensie huis toe ry, sterf dominee Don Piper in ’n motorongeluk nadat hy teen ’n vragmotor bots wat in sy baan ingery het. Vir die volgende 90 minute ervaar Don die wonder van die hemel waar hy die mense ontmoet wat sy geestelike lewe beïnvloed het. Hy hoor pragtige musiek en voel die wonderlikste vrede aan. Op aarde word ’n leraar, wat ook die konferensie bygewoon het en verby die ongelukstoneel ry, deur God gedring om vir Don te bid, hoewel hy weet dat Don dood is. Op wonderbaarlike wyse keer Don terug uit die dood en word die saligheid wat hy in die hemel ervaar het, vervang met die ongelooflike lang en pynvolle pad na herstel. 90 MINUTE IN DIE HEMEL is ’n wonderlik inspirerende ware verhaal wat mense wêreldwyd ’n kykie gee op die onnoembare hemelse saligheid.
212 pages, 2 editions
English edition · First published 2007 by Christelike Uitgewersmpy · ISBN 9781431600540
Readers also shelved
90 Minutes in Heaven Member Workbook Seeing Life's Troubles in a Whole New LightDon Piper, Cecil Murphey
90 Minutes in Heaven: A True Story of Death & LifeDon Piper
A Game in YellowHailey Piper
Growing PainsBillie Piper
Teenage Girls Can Be DemonsHailey PiperBe the first to rate this book
Editions
2 editions
English
- 90 Minute in Die Hemel (eBoek) N Ware Verhaal Van Dood En Lewe · Christelike Uitgewersmpy · 2007 · ISBN 9781431600540 This page
Other (af)
- 90 Minute in Die Hemel · CUM · 2007 · ISBN 9781770003590
Keep track of what you read
Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add 90 Minute in Die Hemel (eBoek) N Ware Verhaal Van Dood En Lewe to your shelf in one tap.