Book Nook Join Book Nook

Matrone Op 'N Harley

Rina Cilliers

Charlotte Beyers doen aansoek vir ’n pos as matrone by die indrukwekkende Shalom Verpleegkundige Kliniek. Sommer met die intrapslag spring sy en die formidabele baas van die kliniek op ’n verkeerde voet weg. Volgens hóm lyk sy nie soos wat ’n matrone behoort te lyk nie, verál nie toe sy met ’n Harley by die kliniek arriveer nie. Wie weet hoeveel tatoeërmerke onder die sexy leeruitrusting verberg word? Gaan Charlotte haar man kan staan teen die aanvanklike teëstand van die personeel, en veral die antagonisme van haar hoofsuster? Gaan sy bestand wees teen die sterk persoonlikheid van haar aantreklike baas, veral as sy bewus word van emosies wat hy in haar ontketen. Gaan sy weer toelaat dat ’n man beheer neem van haar lewe? Mag sy die een man oordeel aan die hand van ’n ander man se neiging tot mishandeling? Eers wanneer sy weer volkome vertroue kry, kan sy die liefde eien en aanvaar.

GenresFictionRomanceFantasy

192 pages, 2 editions

English edition · First published 2023 by Penguin Random House South Africa · ISBN 9781776358892

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Editions

2 editions

English

  • Matrone Op 'N Harley · Penguin Random House South Africa · 2023 · ISBN 9781776358892 This page

Other (af)

  • Matrone Op 'n Harley · Romanza · 2023 · ISBN 9781776358885

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Matrone Op 'N Harley to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app