Galop: Perdestories
Perde, en mense, se harte sit in hulle oë. As jy ’n hartmaat in ’n perd of ’n mens soek, soek eerste na sy siel in sy oë …
Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboek-skrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop! Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om ’n handvol verhale bymekaar te maak wat verrassend uiteenlopend is, maar almal een ding gemeen het – ’n liefde en bewondering vir perde. Van Elizabeth Wasserman se verhaal oor ’n perd van ’n ander kleur wat sy opwagting in ’n rykmansbuurt maak, tot Nelia Engelbrecht se perde-spookstorie en Jaco Jacobs se aangrypende verhaal oor hoe ’n perd jou kan leer om weer te vertrou …
160 pages
Other (af) edition · First published 2013 by Penguin Random House South Africa · ISBN 9780799362558
Be the first to rate this book
Keep track of what you read
Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Galop: Perdestories to your shelf in one tap.