Book Nook Join Book Nook

Jou Romeo

Fanie Viljoen

Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankodig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #Hlopies. Desperaat on hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle di skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #Liefde. Maar 'n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons weet almal hoe willem wikkelspies se Romeo en Juliet-Verhaal eindig. Sal hierdie een 'n gelukkiger eide he?

GenresChildren's BooksTeen & Young AdultRomanceContemporaryKindle StoreCategories

179 pages

Other (af) edition · First published 2016 by Tafelberg · ISBN 9780624081210

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Jou Romeo to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app