Nuwe Môre Vir Die Hart
Ou liefde roes nie, selfs nie eers op jou oudag nie. Dít ontdek Mara toe Vincent vyftien jaar na hulle egskeiding weer haar buurman word. Die ou vonk is onmiddellik terug, maar so ook al die ou koeie uit die verlede. Vincent het in die vyftien jaar ná hul egskeiding ’n hele harem vroue vir hom bymekaar gemaak met ’n string mislukte verhoudings. Wanneer sy pad weer met Mara kruis, besef hy dat sy nog altyd sy hart in haar hande gehou het en dat hy nie ’n tweede kans op geluk wil verloor nie. Maar vir Mara lyk dit of Vincent weer besig is met sy ou streke. Sy stel glad nie belang in Vincent en sy skielike vlerkslepery nie. Sal hul harte mekaar weer kan vind? Of het Mara haar hart vir ewig teenoor Vincent gesluit?
192 pages, 2 editions
English edition · First published 2023 by Penguin Random House South Africa · ISBN 9781776358991
Readers also shelved
Be the first to rate this book
Editions
2 editions
English
- Nuwe Môre Vir Die Hart · Penguin Random House South Africa · 2023 · ISBN 9781776358991 This page
- Nuwe More Vir Die Hart · Romanza · 2023 · ISBN 9781776358984
Keep track of what you read
Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Nuwe Môre Vir Die Hart to your shelf in one tap.
Once Bitten, Twice Dead (A Monster High YA Novel)Tiffany Schmidt
Orbiting JupiterGary D. Schmidt