Vampierhokkie
Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie?"OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!"Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar?Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ...
80 pages
Other (af) edition · First published 2021 by LAPA Publishers (Pty) Ltd · ISBN 9780639602202
Be the first to rate this book
Keep track of what you read
Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Vampierhokkie to your shelf in one tap.