Book Nook Join Book Nook

BreinBliksem

Fanie Viljoen

Liewe leser. Hierdie boek kom met ’n waarskuwing – sien bladsy 1. Neem dit ernstig op.NIE VIR SENSITIEWE LESERS!BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman. Hy sê oor die boek: “’n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek ’n laaitie van so vyftien, sestien gesien met ’n ketting om sy nek. Dit was nie ’n hangertjie nie, maar ’n ketting soos dié waarmee jy ’n hek sou toesluit. Ek het begin wonder wat in sy lewe aangaan. BreinBliksem is seker op ’n manier sy storie.”

GenresEnglish & College SuccessEnglishJuvenile Fiction

Other (af) edition · First published 2005 by NB Publishers · ISBN 9780624078180

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Editions

3 editions

Other (af)

  • BreinBliksem · NB Publishers · 2016 · ISBN 9780624078180 This page
  • BreinBliksem · Tafelberg-Uitgewers · 2018 · ISBN 9780624079385
  • BreinBliksem · Tafelberg · 2005 · ISBN 9780624043072

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add BreinBliksem to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app