Book Nook Join Book Nook

Vir Altyd

Marijke Greeff

Formuleliefde

Jarod Hunter word nie verniet Die Jagter genoem nie. Dié formule-een-wêreldkampioen verpes die media, en Catherine is juis ’n joernalis – met die opdrag om sy verlede oop te krap en sappige brokkies aan haar lesers op te dis. Maar Jarod weet nie sy is ’n verslaggewer nie en laat haar onder vals voorwendsels naby hom toe. Totdat hy agterkom dat sy ’n lid van die media is en hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees …

Sewe beloftes

Tien jaar gelede het Chelsey uit Los Angeles weggevlug van die man wat skuldig was aan die grootste verraad denkbaar. Haar groot en enigste liefde, net heeltemal onbetroubaar. Sy kruip op Phomona weg om in vrede te skryf, weg van die pers, van die stories oor haar pa en haar Hollywood-aktrise-ma. En weg van Shane Morgan. Toe sy hoor hulle egskeiding was nooit wettig nie, besef sy dat hy haar lewe steeds in chaos kan dompel. Veral toe hy weier om van haar te skei.

GenresFictionRomanceContemporary

234 pages, 2 editions

English edition · First published 2009 by Penguin Random House South Africa · ISBN 9780799354287

Be the first to rate this book

Tap or drag across the stars

Editions

2 editions

English

  • Vir Altyd · Penguin Random House South Africa · 2014 · ISBN 9780799354287 This page
  • Vir Altyd · LAPA · 2009 · ISBN 9780799344776

Keep track of what you read

Book Nook is a free reading tracker with a 3D bookshelf, a reading timer, challenges with friends and a Reading Wrapped at the end of the year. Add Vir Altyd to your shelf in one tap.

Join Book Nook Get the app